skip to Main Content

9 September 2018

Toe Doussa vir haar man vertel het dat sy ʼn Christen geword het, het hy toordery gebruik om haar te probeer terugkeer na Islam, maar hy het eindelik opgegee. Nou gaan hy somtyds saam met haar kerk toe. Bid dat, deur sy kerkbywoning, die Here hom tot geloof in Christus sal bring.

Back To Top
Soek