Suidelike Filippyne: Almira (nie haar regte naam nie) is in ʼn Moslemfamilie gebore, maar het ʼn Christen geword nadat die man by wie sy huur, die Evangelie met haar gedeel het. Almira verduur nou vervolging deur haar familie. Bid vir die saligheid van Almira se familie.
Prayer Points