Die huidige militêre staatsgreep het tot groot onrus in die land gelei. Baie mense het betoog en hul lewens verloor. Talle is deur die sterftes en geweld getraumatiseer. Bid vir die herstel van ʼn regverdige regering en verdraagsaamheid. Bid ook vir emosionele genesing vir die mense van Mianmar
Prayer Points