Skip to content

9 Mei 2021

Chinese gelowiges ervaar ʼn geweldige uitdaging om te midde van verskerpte vervolging sterk te staan en vir die Here te getuig. Bid vir wysheid vir die Kerk om beproewings te oorkom in ʼn toenemende vyandige omgewing.

Back To Top
Soek