Skip to content

9 May 2019

Beperkings word geleidelik ingestel op die hele bevolking van Broenei. Byvoorbeeld, tydens Ramadan moet alle restaurante, insluitende nie-Moslem plekke, toemaak. Bid dat God vir Christene sal onderneem namate hulle Christus volg in ʼn toenemend vyandige omgewing.

Back To Top
Soek