skip to Main Content

9 March 2019

Bid vir ʼn pastoor in noordelike Indië wat vrygelaat is op borgtog na aanklagtes van skynbare geforseerde bekerings. Hy is steeds onder streng polisie-waarneming. Bid vir sy familie se beskerming namate ʼn Hindoe-ekstremistiese groep aanhou om hom te dreig.

Back To Top
Soek