Die oorlog in Sirië duur na sewe jaar steeds voort… Bid vir die Kerk om voort te gaan om die boodskap van verlossing en versoening uit te leef, en dat as gevolg hiervan, die oë van die wat veg sal oopgaan en dat vrede sal seëvier.
Prayer Points