In Maart het die mense van Broenei Israk en Mikraj gevier. Moslems glo dat Allah Mohammed tydens ʼn nagtelike reis vanaf Mekka na Jerusalem geneem het, en dan na die hemel. Bid dat die Broeneise mense ware vrede sal vind, wat slegs van die Here afkomstig is.
Prayer Points