Ons dank die Here vir Sy beskerming oor ons plaaslike vennote en die suksesvolle aflewering van medisyne aan gelowiges, ten spyte van uitdagings. Bid dat Hy voortdurend saam met ons plaaslike vennote al wees terwyl hulle na gelowiges in die land uitreik.
Prayer Points