Skip to content

9 April 2019

Bid vir Irannese gelowiges in die tronk en vir hul families aan die buitekant. Bid ook vir die wat steeds angstig verhore afwag op geloofsverwante aanklagtes. Bid dat die voorspraak inisiatiewe, namens die vervolgdes en die in gevangenskap, sal vrugte dra.

Back To Top
Soek