Skip to content

8 Okt 2017

Maledive: Bid vir toenemende eenheid en gesamentlike pogings onder al die sendingwerkers wat nuwe gelowiges in die Maledive dissipel. Bid dat God, hulle sal help om hulle verskille op sy te sit en eerder te fokus om die Koninkryk van God in hierdie land uit te bou.

Back To Top
Soek