Skip to content

8 November 2022

Bid vir gelowiges in Marokko wat voortdurend deur die polisie gemonitor word. Bid dat hulle standvastig in hul geloof sal bly en nie soos misdadigers behandel sal word nie. Bid dat gelowiges se regte eerbiedig sal word.

Back To Top
Soek