Skip to content

8 November 2021

Tydens die skryf hiervan het die aantal Covid-19-gevalle weer begin toeneem. Bid vir God se genesing in Nepal, asook vir die veiligheid en beskerming van Geopende Deure se plaaslike vennote en hul familielede, tydens die pandemie.

Back To Top
Soek