skip to Main Content

8 March 2019

Pastor Sujit* is aangeval deur Hindoe-ekstremiste en sy kerk is drie keer afgebreek. Tog kom hy steeds in die geheim met sy gemeente bymekaar en hoop om eendag die kerk te herbou. “Bid asseblief,” sê hy. “Ek glo dat God verseker die weg sal baan om die konstruksiewerk te hervat.”

Back To Top
Soek