Skip to content

8 Maart 2023

Tunisië – Gelowiges ervaar groot druk op elke terrein van die samelewing. Dit is veral van toepassing op gelowiges wat vanaf Islam tot bekering kom, aangesien dit verbied is. Bid dat bekeerlinge beskerm sal word en dat God die harte van die owerhede sal versag.

Back To Top
Soek