skip to Main Content

8 June 2018

Die laaste week van Ramadan is gewoonlik die moeilikste vir Christene, namate baie Moslems meer toegewyd raak in hulle beoefening van godsdienstige rituele. Moslems sal Christene herinner aan hulle “ongeloof” of hulle daarvoor straf. Bid vir die beskerming van Christene en dat, deur hul getuienis, Moslems se oë sal oopgaan vir die waarheid van wie God is.

Back To Top
Soek