Afganistan – Sitara* voel nie meer soos ʼn slaaf nadat sy na ʼn ander land gevlug het nie. Bid dat die Here vir haar en talle ander Afgaanse vlugtelinge se veiligheid sal voorsien.
Prayer Points