Pakistan – Ná twee jaar in die tronk, is 40 Christen-mans wat vals daarvan beskuldig is dat hulle twee Moslems doodgemaak het uiteindelik vroeër vanjaar vrygelaat. Bid vir hulle vir krag terwyl hulle aan hul fisiese, emosionele en spirituele genesing werk.
Prayer Points