Skip to content

8 July 2019

Prys die Here dat Geopende Deure se geheime netwerk in staat is om kos na Noord-Korea te smokkel te midde van die voortslepende voedseltekorte. Bid vir beskerming vir hierdie werk, en dat God in al die behoeftes van ons Noord-Koreaanse broers en susters sal voorsien.

Back To Top
Soek