Fatima*, ʼn gelowige, is deur haar pa uit die universiteit verwyder omdat hy haar bewegings wil dophou en wil verhoed dat sy met ander gelowiges meng. Bid vir wysheid vir Fatima in hierdie tyd en vir die Heilige Gees om haar bron van krag en bemoediging te wees.
Prayer Points