Ondergrondse gelowiges – Bid vir ondergrondse gelowiges wat gedwing word om hul geloof weg te steek. In sommige gevalle kan hulle nie bymekaar kom om in hul geloof en kennis van God se Woord te groei nie. Bid dat hulle sal vasstaan en God se beloftes sal koester.
Prayer Points