Geopende Deure help om kos, medisyne en Christelike boeke deur die ondergrondse kerke te voorsien om Noord-Koreaanse gelowiges te help teen verhongering en om geestelik te groei. Bid dat Noord-Koreaanse gelowiges nie hoop sal verloor in hierdie moeilike seisoene nie en dat hulle aan God sal vashou. Bid ook vir die veilige aflewering van kos wat vir behoeftiges in die land ingemokkel word.
Prayer Points