Verlede Oktober is minstens sewe Christene vermoor nadat Islamitiese terroriste op ʼn buskonvooi begin skiet het. Bid vir vertroosting vir die wat geliefdes verloor het, asook vir beskerming vir die Kerk in Egipte, namate hulle voortdurende aanvalle van ekstremistiese groepe ervaar.
Prayer Points