Iran – Christen-huisgroepe bestaande uit Moslembekeerlinge word dikwels aan klopjagte blootgestel. Tydens dié aanvalle word leiers en groeplede vir “misdade teen nasionale veiligheid” gearresteer. Bid dat die president die regte van Iran se godsdienstige minderhede sal respekteer.
Prayer Points