Skip to content

8 December 2022

Geopende Deure-werkswinkels – Prys God vir die daarstelling van deurlopende werkswinkels om die personeel en vrywilligers van  Geopende Deure Internasionaal se vaardighede te verbeter. Dank die Here vir nuwe metodes om die vervolgde Kerk doeltreffend te dien en eer aan God te bring.

Back To Top
Soek