Sedert die einde van 2017 ervaar die Kerk in Algerië ʼn voortdurende vlaag van vervolging wat swaar op die skouers van die kerkleiers rus. Bid vir krag vir hierdie kerkleiers en vir wysheid oor hoe om op die druk te reageer.
Prayer Points