Maleisië: Verlede maand het Christene in Maleisië verskeie Standing Strong through the Storm-seminare bygewoon om hulle te help om voorbereid te wees op vervolging. Bid dat God vir hulle wysheid en leiding sal gee om dit wat hulle geleer het in hulle daaglikse lewe toe te pas.
Prayer Points