Skip to content

7 November 2023

Soedan – In Soedan word Christen-vroue wat vanaf Islam tot bekering kom dikwels in huwelike gedwing en aan huishoudelike geweld blootgestel. Hef Christene vanuit ʼn Moslemagtergrond op in gebed en bid dat hulle hul waarde as God se kinders sal besef.

Back To Top
Soek