skip to Main Content

7 November 2022

Bid vir die vervolgde gelowiges wat gely het weens die aandklokreël en padblokkades wat in Julie by Karakalpakstan afgedwing is. Bid vir die voorsiening van voedsel, asook die vrystelling van fondse en pensioene, sodat mense hul lewens kan herbou.

Back To Top
Soek