Skip to content

7 Mei 2023

Marokko – As ʼn oorwegende Moslemland, het baie Marokkane nog nooit die Evangelie gehoor nie. Sami* deel egter die Evangelie met vrymoedigheid met mense. Bid vir die
vrugte van sy toewyding en veiligheid.

Back To Top
Soek