Skip to content

7 Mei 2021

Gaza – Die Christene in Gaza is ʼn klein minderheid, wat nou meer as ooit swaarkry weens ʼn gebrek aan vryheid om te reis, asook ʼn tekort aan elektrisiteit en drinkwater. Bid vir diegene wat hul werk verloor het en nie meer in staat is om hul huur of hul kinders se opvoeding te betaal nie.

Back To Top
Soek