Asië – Bid dat God Christenouers in Moslem-Asië sal gerusstel dat Hy oor hul kinders waak, veral in lande waar kinders die Koran by die skool geleer word. Bid dat hierdie kinders volgelinge van Christus sal word.
Prayer Points