Kerke word gevandaliseer, opgeblaas en aan die brand gesteek, en kerkleiers geslaan en gedreig met die doel om ruk op Christene te plaas om hul geloof te herroep. Bid dat kerkleiers waagmoed en volharding sal hê om hulle lede te versterk om steeds bymekaar te kom ten spyte van die vervolging.
Prayer Points