Skip to content

7 Julie 2022

Palestynse Gebiede Bid vir ons broers en susters wat hulself met volharding toewy om te help en ondersteun, en vir ander in te tree. Hulle het daaglikse bemoediging van die Heilige Gees nodig, asook God se genade en beskerming om aan te hou werk in ʼn omgewing van ongeregtigheid, armoede en onstabiliteit.

Back To Top
Soek