Geopende Deure-vennote – Bid dat God alle Geopende Deure-vennote soos jy, wat oorvloedig van hulself aan die bediening gee, mildelik sal seën. Bid dat hulle hierdeur bewus sal word van die kosbare impak wat hulle op die lewens van ons vervolgde familie maak. Prys God vir hul harte om ons vervolgde familie te ondersteun.
Prayer Points