Skip to content

7 January 2022

Iran – Verlede jaar het die verkiesing van die nuwe president, Ebrahim Raisi, ʼn samesmelting van mag deur die konserwatiewe en onversoenbare groepe meegebring. Dit is moeilik om te voorspel watter uitwerking dit op die land en die Kerk sal hê, maar ons verwag dat dinge nie makliker vir Christene gaan word nie. Bid vir die Here se volgehoue krag vir die Kerk in dié land.

Back To Top
Soek