skip to Main Content

7 Jan 2018

Mary*, ʼn vrywillige Christenonderwyseres, wat Christenskap by ʼn Hindoe-seunskool aanbied, word uitgesonder oor haar oortuigings. Terwyl ander  onderwysers klaskamers het, is daar vir haar gesê om haar klas onder ʼn boom aan te bied. Bid vir Mary en vir talle ander Christenonderwysers  wat soortgelyke vervolging inskole verduur.

Back To Top
Soek