Skip to content

7 Desember 2024

  • Milandre Hartze

China – Bid vir ʼn 60-jarige egpaar in die suidweste van China. Hulle het 15 jaar gelede Boeddhisme verlaat om Jesus te volg en het vir tien jaar lank ʼn gemeenskapskerk gelei. Die owerhede het op hulle gebou beslag gelê. Bid dat hulle sal volhard.

Back To Top
Soek