Skip to content

7 December 2022

Mans wêreldwyd – Bid dat mans God se leiding sal soek en vasbeslote sal wees om hul rol uit te voer soos dit deur  God voorgeskryf word. Bid dat hulle in staat sal wees om hul gesinne te beskerm en aan hulle te voorsien.

Back To Top
Soek