skip to Main Content

7 August 2018

Mev. Ran* (nie haar regte naam nie) is deur haar man geslaan, en word aanhoudend deur sy familie gespot, omdat sy weier om Christus te versaak. Bid dat sy nie onder die druk sal vou nie, maar sterk in die Here sal staan. Bid vir die saligheid van haar man en skoonfamilie.

Back To Top
Soek