Skip to content

7 April 2022

Die reaksie op enigiets wat afwykend is van aanvaarbare Islamitiese gedrag, is intense druk om te konformeer. Bid dat God gelowiges sal beskerm terwyl hulle druk ervaar om onderdanig te wees aan die gebruike van hul nie-Christen familielede en
die samelewing.

Back To Top
Soek