Bid vir die groeiende kerk van Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond in Libië, veral die wat geïsoleerd is van ander gelowiges. Bid dat hulle God se teenwoordigheid sal ervaar en dat die wat geïsoleerd is, ʼn manier sal vind om veilig saam met ander Christene te aanbid.
Prayer Points