skip to Main Content

6 Okt 2017

Maleisië: In Maleisië word dit al hoe meer algemeen vir Moslems om uitsprake te maak teen Christelike evangelisasie. ʼn Koalisie van nie-regering Islamitiese organisasies het nou voorgestel dat Christelike evangelisasie totaal verbied moet word. Bid vir wysheid vir die Kerk wanneer daar op hierdie voorstel gereageer word.

Back To Top
Soek