Bid vir die talle Christene wat steeds vir hul geloof in gevangenis is in Eritrea. Bid vir genade, vertroosting en bemoediging in die wete dat hulle nooit alleen is nie. Mag hulle, wanneer hulle hopeloos voel, ʼn diepe gevoel van God se teenwoordigheid en liefde ervaar.
Prayer Points