Moslem Wêreld – Bid vir onlangs bekeerde Christene vanuit ʼn Moslemagtergrond hierdie Ramadan. Bid dat hulle onder hul Moslemfamilie en -vriende aan die Here sal vashou. Mag die Here aan hulle die wysheid gee om enige vrae te beantwoord oor die vas se gebruike waaraan hul nie deelneemnie.
Prayer Points