IRAN – Bid saam met vroue wat nie die vryheid het om hul geloof openlik te beoefen nie. Wanneer ʼn vrou die enigste gelowige in haar gesin is, word dit uiters moeilik om deel te wees van ʼn plaaslike kerk.
Prayer Points