skip to Main Content

6 Julie 2022

Libanon Prys God vir die genade in Libanon, soos gebare waar Libanese burgers skole oprig vir Siriese vlugtelingkinders, afgesien van dié lande se geskiedenis. Bid dat die twee gemeenskappe liefde – geïnspireer deur Jesus – in die plek van haat sal versprei.

Back To Top
Soek