Skip to content

6 January 2022

Guinee – Prys God vir Patrick en sy familie, wat ten spyte van vervolging in hul dorpie bly om Sy getuies te wees. Bid dat die Here Patrick en sy familie sal beskerm teen dié wat teen hulle saamsweer en dat dit ʼn kragtige getuienis vir Jesus Christus sal wees.

Back To Top
Soek