SOMALIË – Bid vir gelowiges in Somalië wat in die geheim bymekaar kom en wat ouers is en wysheid nodig het om hulle kinders meer oor Jesus, en wat dit beteken om Hom te volg, te leer. Bid vir die toekoms van die geheime
Kerk in Somalië.
Prayer Points