skip to Main Content

6 Jan 2018

In Maleisië dwing sommige Moslems meer opsigtelik hul Islamitiese standaarde af op minderhede, wat maak dat sommige Christene meer vyandig raak teenoor hulle. Bid vir wysheid vir pastore en kerkleiers terwyl hulle Jesus se leringe deel, oor liefde vir ons vyande.

Back To Top
Soek